Huisgenoot

EERSTE ROL

-

Hy het op 16 sy eerste rol in die sitkom Reed Between the Lines losgeslaan; enkele maande nadat onderwyser­s aan sy hoërskool gesê het hy sal nooit ’n akteur word nie. Hy het volhard om vir ander kinders te wys ‘enigiets is moontlik’ as jy hard daarvoor werk.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa