Huisgenoot

PRETZELS

-

LEWER 6 PRETZELS BEREIDING: 40 MIN. RUS: 30 MIN. RYS: 9 UUR BAK: 20 MIN.

400 g koekmeel

50 g suiker

170 ml warm water 1 eier, geklits

50 g sagte botter 80 g suurdeegpl­antjie 10 g sout AFRONDING

500 ml (2 k) water

3 suurdeegbr­oodresep (stap 3). Plaas in ’n bak en laat rys ná elke vouslag sowat ’n uur goed.

So vorm jy ’n baguette

Haal die deeg uit die bak en plaas op ’n meelbestro­oide oppervlak. Verdeel in 4 bolle. Vou een helfte van ’n deegbol styf oor die ander helfte en druk dit in mekaar in. Herhaal ’n paar maal (stap 5). Plaas jou hande plat op die deeg en rol na buite om die deeg te verleng in ’n lang rol. Herhaal met al die deegbolle. Plaas die baguettes op 6

’n deegdoek wat met fyn mieliemeel gepoeier is en maak tussen die brode voue in die doek om die lang dun vorm te behou. Hierdie gevormde brode kan nou ongeveer 8 uur in die yskas rys.

Maak ’n lang keep oor die lengte van elke brood met ’n lemmetjie (sien foto regs).

Bak sowat 20 min. by 230°C tot gaar. Plaas 250 ml (1 k) kookwater saam met die brode in die oond vir stoom.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa