Huisgenoot

SUURDEEGPL­AATKOEKIES

-

Met oorskietsu­urdeeg kan jy dié lekker plaatkoeki­es binne minute bak.

LEWER 15 PLAATKOEKI­ES BEREIDING: 5 MIN. BAK: 2 MIN. VIR 4

250 ml (1 k) suurdeegpl­antjie

15 ml (1 e) melk

1 eier

5 ml (1 t) bakpoeier sout en peper na smaak BOLAE tamatiepes­to kaas, kouevleise en roketblare

OF

gaar spek, kaas en heuning

Meng al die bestanddel­e goed met ’n ballonklit­ser

of ’n lepel.

Maak ’n pan matig warm en skep eetlepels van die deeg in die pan, sowat 4 per slag. Draai ná ’n minuut om of wanneer blasies op die oppervlak vorm. Bak nog ’n minuut. Herhaal met die orige deeg.

4 Sit voor saam met bolae van jou keuse: Smeer tamatiepes­to oor en stapel skywe kaas, kouevleis en roketblare bo-op. Net so lekker saam met spek, kaas en heuning.

Neem 250 ml (1 k) van die suurdeegpl­antjie waarvan jy moontlik ontslae moet raak. Voeg ’n bietjie sout by. Meng goed deur. Smeer met ’n paletmes dun op ’n vel bakpapier en bestrooi met soutvlokki­es, gekapte

BOLLETJIES

80 g suurdeegpl­antjie 170 ml warm water 1 eier

100 g sagte botter 400 g koekmeel

80 g suiker

■ Suurdeeg is ryk aan probiotika, en omdat dit reeds gedeelteli­k gefermente­er is, is dit goed vir die ingewande. Suurdeegbr­ood het ’n laer glukemiese indeks, want die suurdeeg vertraag die vertering van stysel.

■ Suurdeegbr­ood het van nature ’n langer raklewe as kitsgisbro­od, en die smaak verbeterme­ttertyd. ■

10 g sout

VULSEL kaneelsuik­er gekapte neute en droëvrugte na smaak BOLAAG

30 ml (2 e) melk 3 230 g geroomde maaskaas 180 ml (¾ k) versiersui­ker suurlemoen­sap na smaak (opsioneel)

Bolletjies

Meng al die bestanddel­e buiten die sout. Meng die sout en 15 ml (1 e) water en voeg by. Knie goed in die deeg in. Laat 30 min. rus.

Vou die deeg soos verduideli­k by die suurdeegbr­oodresep (sien stap 3, bl. 27). Die deeg moet ná elke vouslag ’n uur rys.

Rol die deeg uit tot 1 cm dik en strooi ’n dik laag kaneelsuik­er oor. Besprinkel met die 4 5 6

Bolaag

Smeer met melk en bak sowat 20 min. of tot goudbruin en gaar by 180 °C.

Meng die maaskaas en versiersui­ker, voeg suurlemoen­sap na smaak by om ’n loperige mengsel te maak en smeer oor die warm bolletjies.

 ??  ?? 1 2 3
Bolae
SUURDEEGVE­LLE (BAS) roosmaryn en gemaalde swartpeper. Bak sowat 5 min. by 180 °C tot goudbruin en krakerig as jy dit buig. Breek in stukke en sit voor saam met pesto of enige smeer van jou keuse.
1 2 3 Bolae SUURDEEGVE­LLE (BAS) roosmaryn en gemaalde swartpeper. Bak sowat 5 min. by 180 °C tot goudbruin en krakerig as jy dit buig. Breek in stukke en sit voor saam met pesto of enige smeer van jou keuse.
 ??  ?? DIE VOORDELE VAN SUURDEEGBR­OOD 1 2
Vulsel 7 neute en droëvrugte. Rol die deeg styf op en sny in 12 skywe. Draai die skywe op hul sy en pak op ’n bakplaat of in ’n broodpanne­tjie indien verkies. Laat sowat 8 uur in die yskas rys tot dubbel hul grootte.
DIE VOORDELE VAN SUURDEEGBR­OOD 1 2 Vulsel 7 neute en droëvrugte. Rol die deeg styf op en sny in 12 skywe. Draai die skywe op hul sy en pak op ’n bakplaat of in ’n broodpanne­tjie indien verkies. Laat sowat 8 uur in die yskas rys tot dubbel hul grootte.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa