Huisgenoot

BLY TE KENNE

- Masker dra bied baie voordele:

Die nuwe dominee op die dorp stel homself aan een van die inwoners voor: “Gerhardus van Niekerk; aangename kennis.”

“Ampie vannie slaghuis,” sê die dorpenaar. “Bly te kenne.”

Ons kan glimlag vir die mense van wie ons hou en tong uitsteek vir dié van wie ons nie hou nie.

■ Mans kan geld spaar op skeerlemme­tjies en skeerseep en vroue op lipstiffie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa