Huisgenoot

AMERIKAANS­E OPE VIND WEL PLAAS

- Serena Williams

Die Amerikaans­e tennisvere­niging het aangekondi­g die Amerikaans­e Ope-tennistoer­nooi gaan wel van 31 Augustus tot 13 September in New York gehou word – ondanks die coronaviru­spandemie wat dié stad vroeër vanjaar erg getref het. Daar gaan geen toeskouers toegelaat word nie. Die toernooi is een van vier Grand Slam-toernooie: Die Australies­e Ope is in Januarie gehou, maar Wimbledon, wat in Junie in Engeland moes begin, is afgestel. Die Franse Ope, wat in Mei in Parys sou gebeur, is geskuif na later vanjaar. Party tennisspel­ers soos die Amerikaner het gesê hulle sien daarna uit om in New York te speel, maar ’n paar ander groot name is huiwerig om te sê of hulle gaan deelneem.

D

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa