Huisgenoot

BEIJING-SKOLE WEER GESLUIT NÁ NUWE CORONAVIRU­S-INFEKSIES

-

Kort nadat die Chinese regering hul inperkings­maatreëls weens die coronaviru­spandemie verslap het, moes hulle weer strenger maatreëls in die hoofstad, Beijing, instel. Skole is gesluit en mense is gevra om van die huis af te werk nadat byna 200 mense in ’n bietjie meer as ’n week positief getoets het vir die virus wat covid-19 veroorsaak. Beijing het die verspreidi­ng van die virus tot dusver grootliks vrygesprin­g sedert die eerste uitbreking in Januarie vanjaar in ’n ander Chinese stad, Wuhan.

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa