LIG DIE PINKIE

LAAT DIE KONINGIN VAN ENGELAND SE ONDERROK SO 'N BIE­TJIE UITHANG MET HIER­DIE P­RET­TI­GE VARIASTE OP 'N TRA­DI­SI­O­NE­LE B­RIT­SE MID­DAG­E­TE

Idees Onthaal - - Inhoud -

’n P­ret­ti­ge va­ri­a­sie op ’n tra­di­si­o­ne­le B­rit­se mid­dag­e­te.

U­ni­on Jack-koe­kies Skep die prent­jie

Kom­bi­neer tra­di­si­o­ne­le B­rit­se e­le­men­te met straat-graf­fi­ti om ’n ‘vin­ta­ge-punk’-ge­voel te skep. Jy kan lek­ker baie kleure ge­bruik: rooi en don­ker­blou vir die U­ni­on Jack, spat­sels skel­pienk, goud en bei­ge, en die pas­tel­ska­ke­rings van ’n En­gel­se roos­tuin. Ge­bruik blom­me­tjies­bor­de en fyn gla­se en ver­sier die ta­fel ver­der met ro­se. Ons het die muur ag­ter die ta­fel toe­ge­plak met ou blad­mu­siek met hier en daar ’n il­lus­tra­sie en fo­to wat by die te­ma pas.

Op die spys­kaart

Maak ’n ver­skei­den­heid B­rit­se guns­te­lin­ge pleks van ’n tra­di­si­o­ne­le drie­gang­maal en sit dit deur die loop van die mid­dag voor. Sorg dat daar ge­noeg bier is, maar ook ’n heer­li­ke pot tee vir die­ge­ne wat nie al­ko­hol drink nie. Speel mu­siek deur B­rit­se groe­pe soos The Be­at­les, The Rol­ling S­to­nes of Cold­play om die reg­te at­mos­feer te skep. Ge­bruik jou guns­te­ling-re­sep om va­niel­je­koe­kie­deeg aan te maak en maak hier­die ou­li­ke vlag­gie­koe­kies. Vra ’n spe­si­a­lis­bak­ke­ry om die U­ni­on Jack-ont­werp op blad­sy 99 op eet­ba­re pa­pier te druk, ef­fe klei­ner as wat jy die koe­kies wil maak. Laat die koe­kies af­koel na­dat jy dit ge­bak het en smeer dan ’n dun la­gie har­de ver­sier­sel oor die bo­kant. Plak die eet­ba­re vlag­gies daar­op vas. Jy kan op die­self­de ma­nier eet­ba­re uit­no­di­gings maak. Ont­werp net een op jou re­ke­naar en laat dit ook op eet­ba­re pa­pier druk.

Ta­fel­lo­pers

Neem mooi bor­de af met ’n di­gi­ta­le ka­me­ra, druk die fo­to’s uit en ge­bruik dit dan om ’n col­la­ge te maak met sto­rie­boek­pa­pier in die ag­ter­grond. Ons het ’n paar graf­fi­ti-e­le­men­te by­ge­voeg wat by die te­ma pas. S­tik al die vel­le pa­pier met ’n fyn ste­kie aan me­kaar vas. Ge­bruik ons ‘Bly kalm en eet vis en tjips’-pa­troon op blad­sy 99 om drup­mat­jies te maak.

Vis in ’n bier­be­slag met tan­doori-tjips

Ge­noeg vir: 8-10 Be­rei­dings­tyd: 20 mi­nu­te Gaar­maak­tyd: 35 mi­nu­te

son­ne­blom­o­lie, vir diep­braai

6 aar­tap­pels, ge­skil en in sky­fies ge­sny

1 groot stok­vis­fi­let of 4 stok­visste­aks,

in re­pies ge­sny

330 ml (180 g) koek­meel, plus ek­stra

om oor die vis te s­prin­kel

5 ml koek­so­da

330 ml bier

10 ml suur­le­moen­sap

tan­doori-spe­se­rye, om oor te s­prin­kel

suur­le­moen­sky­fies en tar­taar­sous,

om voor te sit

1 Ver­hit die o­lie in ’n diep­braai­er tot 160 °C en braai die tjips vir 3-4 mi­nu­te. Skep dit uit die o­lie, d­rei­neer dit op kom­buis­pa­pier en hou dit een­kant. 2 Maak se­ker al die vis­re­pies is droog en s­prin­kel meel oor. S­kud die oor­tol­li­ge meel af en hou die vis een­kant. 3 Maak die bier­be­slag deur die meel en koek­so­da in ’n groot meng­bak te meng. Geur dit na smaak. Voeg die bier ge­lei­de­lik by. Jy gaan dalk nie al die bier no­dig hê nie; die be­slag moet dik wees en die ag­ter­kant van ’n hout­le­pel be­dek. K­lits die meng­sel tot dit glad is son­der enige klon­te. Meng die suur­le­moen­sap by. 4 Ver­hit weer die o­lie in die braai­er. Doop die stuk­kies vis in die be­slag en braai ’n paar op ’n slag tot dit goud­bruin en gaar is. Hou dit op ’n bak­plaat in die oond warm ter­wyl jy die res gaar­maak. 5 Wan­neer al die vis gaar is, draai die o­lie se tem­pe­ra­tuur ho­ër en braai die tjips tot dit bros is. D­rei­neer dit op kom­buis­pa­pier en s­prin­kel tan­doori-spe­se­rye oor. Sit die vis en tjips warm voor met suur­le­moen­sky­fies en tar­taar­sous.

Vark­pas­tei­tjies

Ge­noeg vir: 8-10 Be­rei­dings­tyd: 30 mi­nu­te, plus af­koel­tyd Bak­tyd: 20-25 mi­nu­te Oond­tem­pe­ra­tuur: 190 °C

DEEG

500 g wit­brood­meel

100 g (110 ml) vet of vark-sch­maltz

100 g (110 ml) bot­ter

2 groot ei­ers, ge­klits

1 ei­er­geel, ge­klits met 15 ml wa­ter,

vir gla­seer­sel

VULSEL

300 g vark­wor­sies

250 g vark­maal­vleis

40 ml fyn­ge­kap­te pie­ter­sie­lie

10 ml En­gel­se mos­terd

3 ml fyn­ge­ras­per­de suur­le­moen­skil

0,5 ml fyn won­der­pe­per

1 Deeg Sif die meel saam met 3 ml sout. Smelt die vet en bot­ter in ’n ka­strol met 170 ml wa­ter. Giet dit by die meel en roer dit met ’n mes in. Voeg die ge­klits­te ei­er by. Knie die deeg tot dit glad is – dit sal taam­lik kle­we­rig wees. Draai dit toe in kleef­plas­tiek en sit dit vir 30 mi­nu­te in die ys­kas. 2 Vulsel Druk die wors uit die derms. Meng dit met die res van die vul­sel­be­stand­de­le en geur dit na smaak met sout en pe­per. 3 Smeer die pas­tei- of muf­fin­pan­ne­tjies wat jy gaan ge­bruik en voer dit uit met bak­pa­pier. Rol die deeg met ’n meel­be­strooi­de koek­rol­ler uit op ’n op­per­vlak wat ro­jaal met meel be­strooi is. Sny sir­kels uit wat groot ge­noeg is om die pan­ne te voer. Sny ook vir el­ke pas­tei ’n klei­ner sir­kel uit vir ’n dek­sel. 4 Skep vulsel in el­ke deeg­dop. Sit die deeg­dek­sels bo-op en knyp die ran­de toe. Maak met ’n so­sa­tie­stok­kie ’n gaat­jie in die mid­del van el­ke pas­tei. Verf dit met die ei­er­gla­seer­sel. Sny kroon­tjies uit die o­ri­ge deeg en sit een oor die gaat­jie op el­ke pas­tei. Verf gla­seer­sel oor en sit dit vir 30 mi­nu­te in die ys­kas. 5 Bak die pas­teie vir 10 mi­nu­te in die ver­hit­te oond. Verf dan nog ’n laag gla­seer­sel oor en bak dit nog 10-15 mi­nu­te tot die kors goud­bruin en gaar is.

Ge­roos­ter­de­bees­vleis­toe­brood­jies

Ge­noeg vir: 8-10 Be­rei­dings­tyd: 10 mi­nu­te, plus af­koel­tyd

Gaar­maak­tyd: 40 mi­nu­te Oond­tem­pe­ra­tuur: 240 °C

600 g bees­bin­ne­boud ( topsi­de)

2 rooi-uie, in wig­gies ge­sny

’n bos­sie vars tie­mie

o­lyf­o­lie, om oor te drup

om­trent 50 ml En­gel­se mos­terd

80 ml goeie ma­yon­nai­se

50 ml crè­me fraî­che

10-20 ml pe­per­wor­tel­sous

( horse­ra­dish)

Fran­se brood

mi­kroslaai­bla­re of kruie, vir gar­ne­ring

1 Maak se­ker die vleis is ka­mer­tem­pe­ra­tuur. Sit die ui­e­wig­gies en tie­mie in ’n oond­roos­ter­pan en drup o­lyf­o­lie oor. Vryf die vleis met die mos­terd in en drup o­lyf­o­lie oor. Geur die vleis met ’n bie­tjie sout en plaas dit op die uie. 2 Sit die roos­ter­pan in die ver­hit­te oond en ver­laag die tem­pe­ra­tuur tot 200 °C. Roos­ter dit vir om­trent 35-40 mi­nu­te vir me­di­um­rou vleis. Haal dit uit die oond en laat dit een­kant rus vir 20 mi­nu­te. Sny die vleis in dun sky­fies. 3 Meng die ma­yon­nai­se, crè­me fraî­che en pe­per­wor­tel­sous. Sny die brood en smeer ’n bie­tjie van die ma­yon­nai­se­meng­sel op el­ke sny. Sit sky­fies vleis en ge­roos­ter­de ui bo-op en gar­neer dit met mi­kroslaai­bla­re of kruie.

Kaas­kro­ket­te met ert­jie-en-bron­kors­slaai

Ge­noeg vir: 8-10 Be­rei­dings­tyd: 45 mi­nu­te, plus ys­kas­tyd Gaar­maak­tyd: 25 mi­nu­te

450 ml melk

’n paar sky­fies elk wor­tel en ui

1 lou­rier­blaar

’n tie­mie­tak­kie

4 tak­kies pie­ter­sie­lie

110 g (120 ml) bot­ter

110 g (200 ml) koek­meel

2 groot ei­er­ge­le

225 g be­leë ched­dar, ge­ras­per

ge­geur­de koek­meel

1 groot ei­er, ge­klits

droë brood­krum­mels

son­ne­blom­o­lie, vir diep­braai

SLAAI ’n klein hand vol elk ert­jies, sneeu­er­tjies, bron­kors en sky­fies rooi-ui vi­nai­gret­te, om voor te sit

1 Ver­hit die melk in ’n ka­strol saam met die wor­tel, ui en kruie. Laat dit prut vir 4 mi­nu­te, sit dan die plaat af en laat dit vir om­trent 10 mi­nu­te trek. 2 D­rei­neer die melk en hou dit een­kant. Smelt die bot­ter in ’n ka­strol en voeg die meel by. Braai dit oor ’n lae hit­te vir 2 mi­nu­te en roer dit af en toe. 3 Gooi die melk bie­tjies-bie­tjies by die roux ter­wyl jy dit die heel­tyd k­lits.

4 Haal die ka­strol van die plaat af en laat die meng­sel ef­fens af­koel. Roer dan die ei­er­ge­le en kaas by en geur dit. Laat dit heel­te­mal af­koel. 5 Rol die meng­sel in klein bol­le­tjies en druk dit in die ge­geur­de meel, daar­na in die ge­klits­te ei­er en laas­tens in die brood­krum­mels. Sit dit in die ys­kas om ferm te word, maar laat dit weer ka­mer­tem­pe­ra­tuur be­reik voor jy dit gaar­maak, an­ders kan die kro­ket­te dalk kraak. 6 Diep­braai die kro­ket­te net voor op­die­ning in o­lie met ’n tem­pe­ra­tuur van 160 °C. Skep dit uit die o­lie so­dra dit be­gin skiet, an­ders sal al die vulsel uit­loop. D­rei­neer dit op kom­buis­pa­pier en sit dit warm voor met die slaai. 7 Slaai Maak al die ert­jies gaar, laat dit af­koel en sny die sneeu-ert­jies mid­del­deur. Meng dit met die bron­kors en fyn­ge­kap­te rooi-ui. Drup vi­nai­gret­te oor.

Ap­pel-en-va­niel­je­ko­nin­gin­poe­dings

Ge­noeg vir: 8-10 Be­rei­dings­tyd: 15 mi­nu­te Bak­tyd: 20-25 mi­nu­te Oond­tem­pe­ra­tuur: 180 °C

250 ml melk

250 ml room

4 groot ei­ers, ge­skei

200 g (230 ml) strooi­sui­ker

10 ml va­niel­je­geur­sel

5 ml ge­ras­per­de suur­le­moen­skil

2 ml fyn ka­neel

750 ml (150 g) spons­koek­krum­mels

½ blik tertap­pels, ge­drei­neer en ge­kap

50 ml fram­boos­kon­fyt

1 Ver­hit die melk en room saam in ’n ka­strol. K­lits die ei­er­ge­le en 60 g van die strooi­sui­ker saam. Gooi die warm melk­meng­sel oor dié meng­sel en roer dit goed saam. Roer dan die va­niel­je­geur­sel, suur­le­moen­skil en ka­neel by. 2 Smeer oond­vas­te tee­kop­pies, ra­me­kin­bak­kies of een groot bak lig­gies met bot­ter. Gooi die koek­krum­mels in die bak­kies en skep van die tertap­pels bo-op dit. Gooi die melk­meng­sel oor en laat dit een­kant staan vir 20 mi­nu­te. 3 Bak die poe­ding in die ver­hit­te oond vir 15-20 mi­nu­te of tot dit net-net ge­stol is. Haal dit uit die oond en skep ’n laag fram­boos­kon­fyt bo-op.

4 K­lits die ei­er­wit­te tot dit sty­we pun­te vorm en voeg dan die res van die strooi­sui­ker bie­tjies-bie­tjies by. K­lits dit goed so­dat dit ’n blink­glad­de me­rin­gue vorm. Skep die meng­sel in ’n spuit­sak en spuit klein punt­jies bo-op die poe­ding. Sit dit te­rug in die oond en bak dit tot die me­rin­gue goud­bruin is.

Dé­cou­pa­ge-stoel­tjie Jy be­no­dig

stoel met ’n hout­sit­plek en/of

-rug­leu­ning

ge­fo­to­sta­teer­de fo­to’s en il­lus­tra­sies

wat by die te­ma pas

spuit­verf in die kleur van jou keu­se

(of ge­bruik e­mal­je­verf)

mod­ge pod­ge

dé­cou­pa­ge-ver­nis

verf­kwas­te

fyn skuur­pa­pier

So maak jy

1 Sit die stoel op ’n plas­tiek­vel neer en skuur die raam­werk af om van die ou ver­nis of verf ont­slae te raak. 2 Spuit­verf die raam­werk in die kleur van jou keu­se en laat dit droog word. 3 Knip jou ge­fo­to­sta­teer­de pren­te in die reg­te groot­te uit, verf mod­ge pod­ge oor die ag­ter­kant en plak dit op die sit­plek en/of rug­leu­ning vas.

4 Verf nog ’n laag mod­ge pod­ge booor. Laat dit droog word en wend dan nog drie lae aan. Se­ël dit met ’n laag dé­cou­pa­ge-ver­nis.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.