BRASILIAANSE BRAAI

HOU 'N SLAG 'N BRASILIAANSE BRAAI MET KOEL SKE­MER­KEL­KIES EN JO­LI­GE SAM­BA­MU­SIEK WAAROP JULLE KAN DANS BRAAI

Idees Onthaal - - Inhoud -

Uit­no­di­gings

Ont­werp uit­no­di­gings op jou re­ke­naar en druk dit uit. S­py­ker dit met ’n stuk­kie lint aan ’n ko­kos­neut vas.

Ta­fel

Dé­cou­pa­ge ’n los ta­fel­blad en ’n paar krat­te met fo­to­sta­te van mooi pren­te. Pak die krat­te op me­kaar en sit die blad bo-op neer. Sit tro­pie­se vrug­te, bot­tels koel­drank en an­der par­ty­tjie­goed in ’n paar klei­ner krat­te en pak dit on­der die ta­fel.

Fla­mink-meng­stok­kies

Kies ’n fla­mink­pa­troon op die in­ter­net en knip ’n paar uit ge­kleur­de kar­ton. Plak dit op so­sa­tie­stok­kies vas en ge­bruik dit as meng­stok­kies.

Só braai die Bra­si­li­a­ne

Die men­se van Bra­si­lië gooi graag ’n vlei­sie oor die ko­le en noem dit ’n chur­ras­co. Die vleis word ge­woon­lik op lang pen­ne ge­ryg, of hul­le maak groot stuk­ke vleis op die spit gaar. Die bees­vleis word net met sout ge­geur, en hul­le sny sky­we af en ge­niet dit saam met ’n sal­sa­sous. Daar­na word ’n ver­skei­den­heid vlei­se, wors en dik­wels ook hoen­der­hart­jies saam gaar­ge­maak en voor­ge­sit met ver­skil­len­de slaaie.

Cai­pir­inha

Sny ’n lem­me­tjie in wig­gies. Gooi dit in ’n glas saam met 20 ml sui­ker. K­neus dit saam en vul die glas met ys. Gooi 50 ml Brasiliaanse sui­ker­rie­trum (ca­chaça) by, roer dit goed en sit dit voor. VRUG­TE-VARIASIES: Ver­pulp vars gre­na­del­la, ki­wi­vrug, man­go of aar­beie in ’n voed­sel­ver­wer­ker of kap dit baie fyn voor jy dit in die glas gooi. Jy kan ook vod­ka pleks van rum ge­bruik.

Skep die prent­jie

Ons het ’n tro­pie­se strand­ge­voel ge­skep met bak­ke vol vrug­te, ko­kos­neu­te en reu­se-palm­bla­re. Ver­sier die par­ty­tjie­plek met re­tro-e­le­men­te soos fla­min­ke en strin­ge vro­li­ke lig­gies, en sorg ook vir ’n klein kroe­gie waar gas­te hul eie ske­mer­kel­kies kan meng ter­wyl hul­le klets. Ons het die ta­fel met ’n meng­sel van bont e­mal­je­wa­re en rus­tie­ke hout-i­tems ge­dek.

Pa­pier­sam­breel­tjies Jy be­no­dig

plak­boek­pa­pier

so­sa­tie- en/of tan­de­stok­kies

al­kant-plak­band

hand­werk­gom

So maak jy

1 Knip sir­kels uit die plak­boek­pa­pier en maak ’n snit tot by die mid­del­punt van el­ke sir­kel. Vou die ran­de bo-oor me­kaar om ’n ke­gel te vorm en plak dit so met al­kant­plak­band aan me­kaar vas. 2 Sit ’n drup­pel hand­werk­gom in die punt van die ke­gel en steek die skerp punt van ’n so­sa­tie- of tan­de­stok­kie daar­deur. Laat die gom droog word.

Palm­hart-en­len­sie­slaai

Ge­noeg vir: 6 Be­rei­dings­tyd: 20 mi­nu­te

ge­drei­neer

SLAAISOUS

125 ml o­lyf­o­lie

200 ml gaar puy-len­sies

1 ryp a­vo­ka­do, in blok­kies ge­sny

swart o­ly­we, ont­pit en in hal­wes ge­sny

15 ml vars lem­me­tjie­sap

½ ui, in dun rin­ge ge­sny

2 ryp ta­ma­ties, in wig­gies ge­sny

1 groen soet­ris­sie, ont­pit en

in blok­kies ge­sny

1 blik palm­har­te, ge­drei­neer en

in sky­we ge­sny

125 ml vars ert­jies, ge­blan­sjeer en

fe­ta (op­si­o­neel)

80 ml wit­wyn­a­syn

5 ml mos­terd­poei­er

2 knof­fel­hui­sies, fyn­ge­druk

1 Slaaisous S­kud al die be­stand­de­le saam in ’n klein fles­sie. 2 Meng die slaai­be­stand­de­le saam in ’n groot bak. Drup die slaaisous oor net voor­dat jy die slaai voor­sit.

Pa­tat­slaai met den­ne­pit­te

Ge­noeg vir: 6 Be­rei­dings­tyd: 30 mi­nu­te Gaar­maak­tyd: 10 mi­nu­te

4-6 mid­del­slag-pa­tats, ge­skil en

in blok­kies ge­sny

2 wor­tels, ge­skil en in ju­lien­ne-

re­pies ge­sny

125 ml ma­yon­nai­se

15 ml Fran­se mos­terd

30 ml o­lyf­o­lie

5 ml wor­ces­ter­sous

30 ml wit­wyn­a­syn

½ mid­del­slag-rooi-ui, ge­kap

50 ml fyn­ge­kap­te vars kol­jan­der

of plat­blaar­pie­ter­sie­lie

30 ml ge­roos­ter­de den­ne­pit­te

1 Kook of stoom die pa­tat­blok­kies tot dit net-net sag is. D­rei­neer dit en laat dit een­kant af­koel. 2 Sit die wor­tels in ’n bak en be­dek dit met kook­wa­ter. Laat dit vir ’n mi­nuut staan voor jy dit d­rei­neer.

3 Meng die ma­yon­nai­se, mos­terd, o­lyf­o­lie, wor­ces­ter­sous en a­syn saam.

4 Gooi die slaaisous oor die pa­tat en meng dit lig­gies deur. S­prin­kel die wor­tel, ui en kruie bo-oor en rond dit af met die den­ne­pit­te.

Gar­na­le in klap­per­melk

skoon­ge­maak

1 ui, fyn­ge­kap Ge­noeg vir: 6 Be­rei­dings­tyd: 30 mi­nu­te Gaar­maak­tyd: om­trent 25 mi­nu­te

15 ml lem­me­tjie­sap

500 g gar­na­le, dop­pe ver­wy­der en

30 ml palm­o­lie

2 knof­fel­hui­sies, fyn­ge­druk

2 ta­ma­ties, ge­skil en in blok­kies ge­sny

1 groen soet­ris­sie, ont­pit en

in blok­kies ge­sny

250 ml klap­per­melk

3 spriet­uie, in fyn rin­ge­tjies ge­sny

125 ml ge­kap­te vars kol­jan­der

30 ml fyn­ge­kap­te vars pie­ter­sie­lie

gaar jas­myn­rys, om voor te sit

1 Drup die lem­me­tjie­sap oor die gar­na­le, geur dit na smaak met sout en vars­ge­maal­de swart­pe­per en laat dit vir ’n tyd­jie een­kant staan. 2 Ver­hit ’n swart- of giet­ys­ter­pot oor ma­ti­ge warm ko­le. Gooi die palm­o­lie in so­dra dit warm is, ge­volg deur die ui en knof­fel. So­teer dit vir ’n paar mi­nu­te en voeg die ta­ma­ties en soet­ris­sie by. Laat dit vir 10 mi­nu­te prut tot dit sag is.

Gooi die gar­na­le by en laat dit prut tot dit pienk en die vleis wit is. Roer die klap­per­melk in. Haal die pot van die plaat af so­dra die klap­per­melk deur­warm is. Roer die spriet­uie en kruie by, geur dit en sit dit voor met jas­myn­rys. 3

Len­de­skyf op pen­ne

Ge­noeg vir: 6-8 Be­rei­dings­tyd: 10 mi­nu­te

1 kg bees­len­de­skyf ( si­r­loin),

in stuk­ke van 4 cm dik ge­sny

30 ml sout­vlok­kies

2 knof­fel­hui­sies, fyn­ge­druk

250 ml warm wa­ter

1 Ryg die vleis op pen­ne. Roos­ter dit vir ’n paar mi­nu­te oor warm ko­le. 2 Meng die sout, knof­fel en 250 ml baie warm wa­ter saam. Verf die vleis met die pe­kel­meng­sel wan­neer jy dit be­gin roos­ter en hou so aan tot die vleis so gaar is soos jy dit ver­kies. Laat dit vir 10 mi­nu­te rus en sny dit in sky­we.

Brasiliaanse sal­sa

Kap die vol­gen­de be­stand­de­le fyn en meng dit saam in ’n glas­bak: 2 ryp ont­pit­te ta­ma­ties, 1 klein ont­pit­te groen soet­ris­sie, 1 mid­del­slag-rooi-ui, 15 ml vars kol­jan­der, 30 ml vars pie­ter­sie­lie, 40-60 ml wit­wyn­a­syn, 30 ml o­lyf­o­lie, en 1 brand­ris­sie, pit­te ver­wy­der (op­si­o­neel). Geur dit na smaak met sout. Laat dit een­kant staan tot jy dit saam met die braai­vleis gaan voor­sit.

Kaas­rol­le­tjies

Maak: om­trent 60 rol­le­tjies Be­rei­dings­tyd: 20 mi­nu­te Bak­tyd: 20 mi­nu­te Oond­tem­pe­ra­tuur: 180 °C

250 ml wa­ter

250 ml melk

250 g ta­pi­o­ka­meel

125 ml son­ne­blom­o­lie

2-3 groot ei­ers

100 g par­me­saan, ge­ras­per

100 g moz­za­rel­la, ge­ras­per

1 Gooi die wa­ter, melk, meel, o­lie en 5 ml sout in ’n ka­strol en ver­hit dit oor lae tot ma­ti­ge hit­te ter­wyl jy die heel­tyd roer.

2 Roer vin­ni­ger so­dra die meel be­gin ver­dik om te keer dat klon­te vorm. Laat die gaar meel­meng­sel een­kant af­koel. 3 Skep die af­ge­koel­de meel­meng­sel in ’n bak. K­lits die ei­ers lig­gies en voeg dit by die meel­meng­sel. (Jy hoef dalk nie al die ei­er by te voeg nie – die meng­sel moet ferm ge­noeg wees om te knie.) Voeg die par­me­saan en moz­za­rel­la by en knie dit vir 5 mi­nu­te. Jy kan ook ’n men­ger se deeg­haak ge­bruik: Laat dit vir 2 mi­nu­te loop.

4 Rol die deeg in klein bol­le­tjies (vryf jou han­de met o­lie om dit te ver­ge­mak­lik), of ge­bruik twee tee­le­pels. Pak die bol­le­tjies op ge­voer­de bak­pla­te. Bak dit vir om­trent 20 mi­nu­te in die ver­hit­te oond tot dit goud­bruin is. Ge­niet dit warm as ’n voor­ge­reg of saam met die hoof­ge­reg.

Op­sies vir by­kos­se

PYNAPPEL: S­kil die pyn­ap­pels en sny dit in die leng­te in kwar­te wat jy dan oor die ko­le roos­ter. HOEN­DER: Sny ’n paar hoen­der­bors­fi­let­te in stuk­ke. Draai elk­een in ’n stuk spek toe. Ryg dit op vleis­pen­ne en roos­ter dit oor ma­ti­ge ko­le – draai dit die heel­tyd tot dit heel­te­mal gaar is. WORSIES: Ryg cho­ri­zo of ge­krui­de vark­wor­sies op twee vleis­pen­ne wat langs me­kaar lê. VARKVLEIS: Maak ’n ma­ri­na­de van 125 ml droë wit­wyn, 30 ml elk kor­rel­mos­terd en heu­ning, 30 ml fyn­ge­kap­te vars roos­ma­ryn, 50 ml fyn­ge­kap­te rooi­ui en 5 ml pa­pri­ka. Gooi dit oor 1 kg vark­fi­let of vark­len­de­skyf. Ma­ri­neer dit oor­nag of ten min­ste vir ’n paar uur. Ryg die he­le stuk vleis op vleis­pen­ne en braai dit tot dit gaar is – ont­hou om die vleis deu­ren­tyd te draai.

Vryf­meng­sels

VARK OF HOEN­DER: Meng 15 ml bruin­sui­ker, 10 ml droë tie­mie, 10 ml droë o­ri­ga­num, 5 ml rooi­pe­per, 6 ge­kneus­de lou­rier­bla­re, 1 ml vars­ge­maal­de swart­pe­per, 1 ml fyn na­el­tjies en 2 ml fyn ka­neel saam. Vryf die vleis of hoen­der met ’n bie­tjie o­lie en s­prin­kel die vryf­meng­sel oor. VIS OF GAR­NA­LE: Meng 30 ml lem­me­tjie­sap met 25 ml fyn­ge­kap­te vars kol­jan­der­bla­re, 25 ml fyn­ge­kap­te vars pie­ter­sie­lie, 2 fyn­ge­kap­te spriet­uie, 1-2 rooi brand­ris­sies, pit­te ver­wy­der en ge­kap, en 30 ml o­lyf­o­lie. Verf dit oor vis of gar­na­le.

Be­vro­re dul­che de le­che-kaas­koek met tro­pie­se vrug­te

Ge­noeg vir: 8-10 Be­rei­dings­tyd: 30 mi­nu­te, plus vries­tyd

125 ml pyn­ap­pel­sap

10 ml ge­la­tien­poei­er

1 bak­kie room­kaas

1 blik ka­ra­mel (Ca­ra­mel T­re­at)

10 ml va­niel­je­geur­sel

250 ml room

ge­roos­ter­de klap­per­skaaf­sels

tro­pie­se vrug­te (gre­na­del­la, man­go,

pa­pa­ja, pynappel), om voor te sit

KORS

¾ pak­kie Ten­nis-koe­kies

80 ml ge­smel­te bot­ter

60 ml ge­roos­ter­de klap­per

1 Kors Maak die koe­kies fyn en meng die krum­mels met die bot­ter en klap­per. Voer die bo­dem van ’n 20 cm­veer­klamp­pan met bak­pa­pier en druk die krum­mel­meng­sel daar­op vas. 2 Gooi die helf­te van die pyn­ap­pel­sap in ’n mi­kro­golf­vas­te bak­kie. Voeg die ge­la­tien by, week dit vir ’n paar mi­nu­te en smelt dit dan in die mi­kro­golf. Roer dit en gooi die o­ri­ge pyn­ap­pel­sap by. 3 Klop die room­kaas en ka­ra­mel saam tot dit glad is. Roer die pyn­ap­pel­sap ge­lei­de­lik by. 4 Voeg die va­niel­je­geur­sel by die room, k­lits dit tot dit sty­we pun­te vorm en vou dit by die ka­ra­mel­meng­sel. Skep dit in die kors. Be­dek die pan met kleef­plas­tiek en vries dit tot dit ferm is. 5 Sit dit voor S­prin­kel die ge­roos­ter­de klap­per­skaaf­sels oor die koek. Sit dit saam met ’n tro­pie­se­vrug­te­slaai voor.

Gar­na­le in klap­per­melk

Len­de­skyf op pen­ne

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.