Hoe om met die pool te werk

Idees Stik - - Inhoyd -

Be­sluit eers wat­ter kant van die ma­te­ri­aal bo moet wees. Die pool moet van links na regs loop. As jy met jou vin­gers teen die pool vee (van regs na links) en dit maak ’n ‘kneus­plek’ op die ma­te­ri­aal, dan weet jy dis reg. Merk nou die bo­kant en plaas die ma­te­ri­aal op ’n plat ta­fel wat ’n per­fek­te vier­kan­ti­ge of reg­hoe­ki­ge vorm het. Bring die hoek van die ma­te­ri­aal in lyn met die hoek van die ta­fel en maak se­ker die pool­ly­ne is in lyn met die rand van die ta­fel.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.