Hal­lo Kui­er-men­se

Kuier Combo - - Inhoud -

Niks is vir my meer win­ter as die reuk van ka­neel en Vicks nie. Ek kan nie help nie, vir my gaan die twee net saam, want al­bei be­te­ken ver­troos­ting. Ek dink ek was nog op la­er­skool toe ek werk­lik die waar­de van die win­ter ont­dek het. Dis een van die les­se wat die na­tuur vir ons leer: Daar kan nie len­te weesw son­der die win­ter nie. La­ter het ek ge­leer dis ooko waar van die le­we. Jy kan nie die soet proe as jy nie weet wat bit­ter is nie. Die dig­ter E­dith Sit­well soms dit so mooi op: “Win­ter is the ti­me for com­fort,fo for good food and warmth, for the tou­ch of a friend­lyfr hand and for a talk be­si­de the fi­re: It is the ti­me­ti for ho­me.” Ek hoop ons Com­bo bring hier­die win­terw vir jou die ver­troos­ting van ’n warm ge­reg­ge wat jou tuis laat voel.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.