HOENDER-ENTAMATIE-CHILLI

Kuier Combo - - Samantha Se Trooskos -

Ge­noeg vir 6

Dis my weer­ga­we van A­me­ri­kaan­se chilli, maar met hoender in plaas van beef­min­ce.

BESTANDDELE

3 eet­le­pels o­lyf­o­lie

400 g hoen­der­min­ce

2 me­di­um uie, ge­kap

1 blik (410 g) ge­kap­te ta­ma­ties

2 eet­le­pels ta­ma­tie­pas­ta

1 vars ris­sie, in rin­ge­tjies ge­sny

3 knof­fel­toon­tjies, ge­kneus

1 groen soet­ris­sie, in re­pies ge­sny

2 tee­le­pels sout

2 eet­le­pels sui­ker

1 blik (410 g) rooi nier­bo­ne, ge­drei­neer

Vars kol­jan­der­bla­re, ge­kap

ME­TO­DE

Ver­hit die o­lie in ’n pot en braai die min­ce oor me­di­um hit­te. Voeg die uie, ris­sie, soet­ris­sie en knof­fel by en braai nog 1 mi­nuut. Voeg al die oor­bly­wen­de bestanddele by, roer deur en prut vir 30 – 40 mi­nu­te. Die sous sal lek­ker dik wees en die bo­ne sal be­gin op­breek. Voeg nog sout by in­dien no­dig en gar­neer met kol­jan­der­bla­re. Be­dien op vars, sag­te brood­rol­le­tjies met ge­ras­per­de kaas bo-oor of be­dien op gaar pas­ta. >>

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.