HONEY & MUSTARD HOENDERSKOTTEL

Kuier Combo - - Samantha Se Trooskos -

Ge­noeg vir 4 – 6

Dié re­sep kan jy som­mer vin­nig ná ’n lang dag by die werk aan­me­kaar slaan of as daar on­ver­wags gas­te op­daag.

BESTANDDELE

2 eet­le­pels son­ne­blom­o­lie 12 hoen­der­boud­jies 1 rooi ui, grof­ge­kap 1 rooi soet­ris­sie, in sky­fies ge­sny 250 g sam­pi­oe­ne, skoon­ge­maak 1 kop broc­co­li, af­ge­spoel en in blom­me­tjies ge­breek 1 pak­kie K­norr Honey & Mustard Ba­ke 2 eet­le­pels vol­graan mos­terd 1 eet­le­pel heu­ning 400 ml melk 1 kop­pie brood­krum­mels, ge­meng met 1 eet­le­pel o­lyf­o­lie ½ kop­pie ched­dar­kaas, ge­ras­per 1 tee­le­pel droë, ge­meng­de kruie

ME­TO­DE

Ver­hit die o­lie in ’n pan en braai die hoender tot goud­bruin. Voeg die uie, soet­ris­sie, sam­pi­oe­ne en broc­co­li by die hoender. Sit die dek­sel op en prut vir so 5 min. Meng die K­norr-poei­er, melk, mos­terd en heu­ning en voeg by die pot. Prut vir so 15 mi­nu­te. Skep uit in ’n oond­vas­te bak. Meng die brood­krum­mels, kaas en kruie saam. S­prin­kel dit bo-oor die hoender en groen­te. Bak vir 45 mi­nu­te in voor­ver­hit­te oond van 180°C. Be­dien met rys of koes­koes.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.