KERRIEVARKVLEIS-FRIKKADELLE

Kuier Combo - - Samantha Se Trooskos -

Ge­noeg vir 4 BESTANDDELE

250 g vark-min­ce Brood­krum­mels van 2 snye brood 2 ei­ers ½ ui, ge­ras­per 1 tee­le­pel vars sa­ge (sa­lie), ge­kap of ½ tee­le­pel ge­droog­de sa­ge ¼ tee­le­pel knof­fel­vlok­kies 1 eet­le­pel ma­ti­ge ker­rie­poei­er 1 tee­le­pel sout 1 tee­le­pel sui­ker ½ tee­le­pel a­syn O­lie vir bak

ME­TO­DE

Voeg al die bestanddele saam in ’n bak en meng goed. Rol bal­le­tjies so groot soos gholf­bal­le en druk ef­fens plat. Bak die frikkadelle in vlak o­lie tot goud­bruin en gaar. Be­dien saam met mas­hed po­ta­toes en soet pam­poen. >>

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.