BEESVLEISKERRIEPASTEI

Kuier Combo - - Samantha Se Trooskos -

Ge­noeg vir 4

Ker­rie is ’n guns­te­ling in my huis. My man is dol oor e­ni­ge soort ker­rie, so die i­dee van ker­rie in ’n pas­tei is glad nie so ver­ge­sog nie.

BESTANDDELE

1 rol puff pa­stry 1 – 2 eet­le­pels o­lyf­o­lie 300 g sto­we­bees­vleis 2 uie, fyn­ge­kap Wa­ter, in­dien no­dig 3 na­el­tjies 1 aar­tap­pel, in blok­kies ge­sny 1 wor­tel, in blok­kies ge­sny 2 op­ge­hoop­te eet­le­pels ma­ti­ge ker­rie­poei­er 3 eet­le­pels a­syn 3 eet­le­pels sui­ker 1 ei­er, ge­klits vir smeer Sout na smaak

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.