LENSIESOP

Kuier Combo - - Samantha Se Trooskos -

Ge­noeg vir 6 – 8

’n Vin­ni­ge, geu­ri­ge re­sep om die win­ter­koue in ’n kits te ver­dryf.

BESTANDDELE

1 kop­pies rooi len­sies, af­ge­spoel 2 eet­le­pels o­lyf­o­lie 1 me­di­um-grootte ui, fyn­ge­kap ½ tee­le­pel fyn ko­myn ½ tee­le­pel fyn kol­jan­der 1 knof­fel­toon­tjie, ge­ras­per 1 tee­le­pel vars gem­mer 1 tee­le­pel sout ¼ tee­le­pel pe­per 1 blok­kie hoen­der­af­trek­sel, op­ge­los in 2 kop­pies kook­wa­ter ’n Hand­vol vars kol­jan­der­bla­re, ge­kap

ME­TO­DE

Ver­hit die o­lie oor me­di­um hit­te. Voeg die ui, ko­myn, kol­jan­der, knof­fel, gem­mer, sout en pe­per by. Braai tot goud­bruin. Voeg nou die len­sies by en roer so­dat die len­sies al die o­lie en geu­re kan ab­sor­beer. Voeg die hoen­der­af­trek­sel by en bring tot kook­punt. Ver­laag hit­te en prut tot die len­sies sag­ge­kook is, om­trent 20 – 25 mi­nu­te. Geur met nog sout in­dien no­dig en roer die kol­jan­der­bla­re by. Be­dien met vars­ge­bak­te brood of brood­rol­le­tjies.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.