SPEK-EN-MIELIESOP

Kuier Combo - - Samantha Se Trooskos -

Ge­noeg vir 6 – 8

Spek, of­te­wel ba­con soos ons hom ken, is son­der e­ni­ge twy­fel een van my guns­te­lin­ge, so ook mie­lies. Hier kom­bi­neer ek al­twee in ’n heer­li­ke, warm win­ter­sop.

BESTANDDELE

500 g pit­mie­lies, ont­vries 200 g spek, in stuk­kies ge­sny (ek ver­kies st­re­a­ky ba­con) 1 eet­le­pel ge­sou­te bot­ter 1 knof­fel­toon­tjie, ge­kap ¼ tee­le­pel ge­rook­te pa­pri­ka 1 K­norr C­hic­ken Stock Pot ½ kop­pie wa­ter 1 kop­pie room 2 eet­le­pels spring on­i­on (spriet­uie), ge­kap Sout en vars­ge­maal­de swart­pe­per na smaak

ME­TO­DE

Ver­hit die bot­ter in ’n pot en braai die spek tot gaar. Roer die pit­mie­lies, pa­pri­ka en knof­fel hier­by. Voeg nou die stock pot en wa­ter by en prut vir 15 mi­nu­te. Voeg die room by en blitz lig­gies met ’n stick blen­der om die sop ’n bie­tjie dik­te te gee. (Van die mie­lies moet nog heel wees, so moe­nie die sop te glad blitz nie.) Geur met sout en pe­per en gar­neer met spring on­i­on. Be­dien met sny­tjies kraak­vars F­rench lo­a­ves.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.