VISSOP UIT BERMUDA

Kuier Combo - - Karen Se Keuse -

Ge­noeg vir 4 BESTANDDELE

3 eet­le­pels o­lyf-, son­ne­blom- of ca­no­la-o­lie 1 elk groen en rooi soet­ris­sie, wit ge­deel­tes en sa­de ver­wy­der en in blok­kies ge­sny 1 gro­te­ri­ge leek (prei), goed skoon­ge­maak en in rin­ge­tjies ge­sny 1 mid­del­slag ui, fyn­ge­kap 2 gro­te­ri­ge wor­tels, ge­skraap en in blok­kies ge­sny 2 sel­de­ry­stin­gels, fyn­ge­kap 2 knof­fel­toon­tjies, ge­kneus en fyn­ge­kap 1 rooi brand­ris­sie, saad­jies ver­wy­der en fyn­ge­kap ’n Hand­vol vars pie­ter­sie­lie, ge­kap 6 kop­pies hoender-, vis- of groen­te­af­trek­sel 5 eet­le­pels rum (op­si­o­neel) 1 eet­le­pel Wor­ces­ters­hi­re­sous 1 eet­le­pel ker­rie­poei­er ½ kop­pie ta­ma­tie­pu­ree ½ tee­le­pel bor­rie Sout en vars­ge­maal­de swart­pe­per 1 kg vis­moot­jies, vel ver­wy­der (sien wenk) en in hap­pie-grootte stuk­kies ge­sny

ME­TO­DE

Ver­hit die o­lie in ’n swaar­boom­pot en smoor­braai die groen­te tot dit be­gin sag word. (Moe­nie dat die groen­te ver­kleur nie). Voeg die res van die bestanddele, be­hal­we die vis, by en bring tot kook­punt. Kook tot die vloei­stof on­ge­veer met die helf­te ver­min­der het. Voeg die vis­stuk­kies by en kook vir nog 10 mi­nu­te of tot die vis gaar is. Skep op en s­prin­kel die pie­ter­sie­lie oor.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.