G­RIEK­SE TAMATIEVLEISSOP

Kuier Combo - - Karen Se Keuse -

Ge­noeg vir 4 BESTANDDELE

1 kg sto­we­bees­vleis 6 murg­be­ne 1 groot ui, ge­skil en ge­hal­veer 4 heel na­el­tjies 8¾ kop­pies wa­ter 3 bay le­a­ves (lou­rier­bla­re) 5 all­spi­ce-kor­rels (won­der­pe­per­kor­rels) 20 swart­pe­per­kor­rels 4 eet­le­pels o­lyf­o­lie 1 sel­de­ry­stin­gel, fyn­ge­kap 3 wor­tels, ge­skraap en in munt­stuk­ke ge­sny 3 aar­tap­pels, ge­skil en in blok­kies ge­sny 1 x 410 g blik ge­skil­de en ge­kap­te ta­ma­ties 1 kop­pie ta­ma­tie­sap ½ tee­le­pel sui­ker 1 eet­le­pel rooi­wyn­a­syn Sout en vars­ge­maal­de swart­pe­per na smaak

BESTANDDELE

Plaas die vleis en murg­be­ne in ’n groot swaar­boom­ka­strol. Druk 2 na­el­tjies in el­ke ui-helf­te en plaas saam met die vleis in die pot. Giet die wa­ter en die res van die bestanddele by en bring tot kook­punt. Be­dek die pot en laat sag­gies prut vir 1½ – 2 uur of tot die vleis murg­sag is. Geur met sout en pe­per. Sorg met die op­skep dat el­ke bord ’n murg­been kry.

WENK:

Jy kan sken­kel in plaas van sto­we­vleis ge­bruik dan het jy som­mer jou murg­be­ne by en hoef nie ek­stra te ge­bruik nie. >>

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.