KREOOLSE GEMMERHOENDERBREDIE

Kuier Combo - - Karen Se Keuse -

Ge­noeg vir 4 BESTANDDELE

Vir die hoender in ma­ri­na­de 8 hoen­der­stuk­ke 1 ui, fyn­ge­kap 3 knof­fel­toon­tjies, ge­kneus en fyn­ge­kap ’n K­nip­pie fyn ko­myn Sout en vars­ge­maal­de swart­pe­per na smaak 2 eet­le­pels o­lie 2 eet­le­pels wit­wyn­a­syn Vir die bre­die 3 eet­le­pels o­lie 1 eet­le­pel sui­ker 1 rooi brand­ris­sie, saad­jies ver­wy­der en fyn­ge­kap 1 spring on­i­on (sprietui) 3 tie­mie­tak­kies ’n Hand­vol vars pie­ter­sie­lie, ge­kap 3 knof­fel­toon­tjies, ge­kneus en ge­kap 1 x 3 cm stuk vars gem­mer, ge­ras­per 1 rooi ui (ge­wo­ne ui werk ook), fyn­ge­kap ’n K­nip­pie elk: Fyn ko­myn, wit­pe­per, fyn gem­mer­poei­er, fyn na­el­tjies en nut­meg (neut­mus­kaat) Sout en vars­ge­maal­de swart­pe­per na smaak 1 kop­pie hoen­der­af­trek­sel

ME­TO­DE

Meng al die bestanddele vir die ma­ri­na­de in ’n glas­bak en plaas die hoen­der­stuk­ke daar­in. Meng dit met jou han­de en sorg dat el­ke stuk­kie hoender goed be­dek is. Be­dek die bak met kleef­plas­tiek en laat min­stens vir 2 – 3 uur lank ma­ri­neer. Ver­hit

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.