S­PAAN­SE WINTERKOOLSOP

Kuier Combo - - Karen Se Keuse -

Ge­noeg vir 4 – 6 BESTANDDELE

3 eet­le­pels o­lie 3 re­pe dik­spek, in stuk­kies ge­sny 1 heel vark­sken­kel 3 li­ter wa­ter 1 raap, ge­skil en in blok­kies ge­sny ½ kop­kool, ge­snip­per 7 groot aar­tap­pels, ge­skil en in blok­kies ge­sny 1¼ kop­pies rou bot­ter­bo­ne, oor­nag ge­week en gaar ge­kook Sout en vars­ge­maal­de swart­pe­per

ME­TO­DE

Ver­hit die o­lie in ’n swaar­boom­ka­strol en braai die stuk­kies spek daar­in. Plaas die sken­kel saam met die raap daar­in en giet die wa­ter by. Bring die pot tot kook­punt, be­dek half­pad met ’n dek­sel en laat oor me­di­um tot lae hit­te prut vir on­ge­veer 2 uur. Voeg die aar­tap­pels en kool by en help die sken­kel so ’n bie­tjie aan deur dit uit te skep en in klei­ner stuk­ke te breek. Sny die vel in klein re­pies en gooi als saam te­rug in die sop. Kook vir nog ’n half­uur. Sorg met die uit­skep­slag dat elk­een so ’n bie­tjie van die vlei­se­rig­heid in die bord kry. Kook vir nog 30 mi­nu­te voor jy die bo­ne by­voeg. Kook vir nog 30 mi­nu­te en geur met sout en pe­per.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.