BOBOTIEROLLETJIES

Kuier Combo - - Stap Vir Stap -

Ge­noeg vir so­wat 25 rol­le­tjies BESTANDDELE

2 dik snye wit­brood 150 ml melk 2 groot uie, ge­kap 15 ml o­lie en bot­ter 3 knof­fel­hui­sies 15 ml elk ker­rie­poei­er en ma­sa­la 5 ml bor­rie 10 ml elk ko­myn en kol­jan­der 3 na­el­tjies 2 ml pe­per­kor­rels 5 ml fyn won­der­pe­per (all spi­ce) 5 ml ge­droog­de kruie 2 lou­rier­bla­re 800 g maal­vleis 125 ml sul­ta­nas 100 g a­man­dels, ge­roos­ter en grof­ge­kap 30 ml elk per­ske- en ta­ma­tie­blat­jang 25 vel­le deeg vir C­hi­ne­se rol­le­tjies 1 ei­er, ge­klits O­lie vir diep­braai

ME­TO­DE

1. Week die brood in die melk. Braai die uie in die o­lie en bot­ter tot glan­send. Voeg die knof­fel en spe­se­rye by en braai oor ma­ti­ge hit­te vir 5 mi­nu­te. Laat ef­fens af­koel. Voeg dit by die maal­vleis saam met die sul­ta­nas, neu­te, brood en blat­jang en meng. 2. Braai die vleis­meng­sel sta­dig oor ma­ti­ge hit­te vir 20 mi­nu­te. Laat heel­te­mal af­koel. 3. Skep ’n le­pel vol vul­sel op el­ke deeg­vel en verf die ran­de met ei­er; vou toe en rol op. Diep­braai die rol­le­tjies in warm o­lie tot bros en goud­bruin. >>

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.