TORTILLA-GEBAK

Kuier Combo - - Stap Vir Stap -

Ge­noeg vir 4 BESTANDDELE

1 ui, ge­kap 2 wor­tels, ge­skil en fyn­ge­kap 1 sel­de­ry­stin­gel, fyn­ge­kap 15 ml a­vo­ka­do-o­lie 500 g maal­vleis 1 blik ta­ma­ties met Mex­i­kaan­se spe­se­rye 1 blik ge­meng­de boon­tjies 4 tor­til­las, in ’n droë pan warm ge­maak 250 ml moz­za­rel­la­kaas, ge­ras­per 2 ryp ta­ma­ties, in sky­fies ge­sny

ME­TO­DE

1. Braai die ge­kap­te groen­te in die o­lie tot glan­send. Voeg die maal­vleis by en braai bruin. Voeg die ge­blik­te ta­ma­ties en boon­tjies by en laat prut vir 10 mi­nu­te. Geur met sout en pe­per. 2. S­keur die tor­til­las in stuk­ke en pak dit saam met die maal­vleis, moz­za­rel­la en ta­ma­tie­sky­fies in lae in ’n oond­vas­te bak. Roos­ter vir 35 mi­nu­te in ’n voor­ver­hit­te oond van 220°C tot die kaas bor­rel en al­les deur­warm is. 3. Sit voor met ge­koop­te gua­ca­mo­le of maak jou eie: Meng 2 a­vo­ka­do’s (ge­skil en ge­kap), 1 ta­ma­tie (in blok­kies ge­sny), 100 ml ge­kap­te kol­jan­der, lem­me­tjie­sap en spriet­uie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.