KLAS­SIE­KE LASAGNE

Kuier Combo - - Stap Vir Stap -

Ge­noeg vir 12

Reg­te lasagne is nie iets wat jy vin­nig be­rei nie, maar o wee, dis he­mels as dit klaar is!

BESTANDDELE

15 ml elk o­lyf­o­lie en bot­ter 250 g ge­rook­te spek, in blok­kies ge­sny 400 g ge­meng­de sam­pi­oe­ne, ge­sny 1 groot ui, ge­kap 2 mid­del­slag-wor­tels, ge­skil en ge­kap 2 sel­de­ry­stin­gels, ge­kap 500 g maal­vleis 240 g son­ge­droog­de ta­ma­ties in o­lie-ma­ri­na­de 30 ml vars o­ri­ga­num­blaar­tjies 1 x 420 g-blik ta­ma­ties 250 – 500 g la­sa­gne­pas­ta­vel­le Wit­sous 60 g bot­ter 60 g meel

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.