GE­ROOK­TE SKELVIS-EN-TAMATIESOP

Kuier Combo - - Banting -

Ge­noeg vir 6 BESTANDDELE

1 tee­le­pel ghee 1 vin­kel­blom (fen­nel), ge­sny 2 preie (leeks), ge­sny 1 wor­tel, ge­skil en in fyn stuk­ke ge­sny 2 x 400 g blik­ke ge­kap­te ta­ma­ties 1 l tuis­ge­maak­te vis­af­trek­sel ’n Kny­pie saf­fraan in warm wa­ter 600 g ge­rook­te skelvis-fil­let­te, vel ver­wy­der Sap van 1 suurlemoen 2 tee­le­pels I­ta­li­aan­se pie­ter­sie­lie, fyn­ge­kap ½ tee­le­pel ge­droog­de ris­sie­vlok­kies, fyn­ge­maak Hi­ma­la­y­an-sout en wit­pe­per Vars tie­mie vir gar­ne­ring

ME­TO­DE

Ver­hit ’n groot pot oor me­di­um-hit­te en voeg die ghee, vinkel, preie en wor­tel by. So­teer tot goud­bruin. Voeg die ta­ma­ties, vis­af­trek­sel en saf­fraan by en bring tot kook­punt. Ver­min­der die hit­te en laat vir 20 mi­nu­te prut. Voeg die suur­le­moen­sap by die vis en laat prut vir 2 – 3 mi­nu­te tot die vis gaar is. Voeg die pie­ter­sie­lie en ris­sie­vlok­kies by en geur. Gar­neer met tie­mie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.