GESMOORDE BORSSTUK IN TA­MA­TIE-BALSAMIESE SOUS

Kuier Combo - - Banting -

Ge­noeg vir 6 – 8 BESTANDDELE

2 tee­le­pels bees­vet 1,5 kg borsstuk (bris­ket), ont­been Hi­ma­la­y­an-sout en swart­pe­per 2 uie, ge­sny 5 sel­de­ry­stin­gels, ge­sny 3 knof­fel­toon­tjies, fyn­ge­kap 1 tee­le­pel Di­jon-mos­terd 2 tee­le­pels balsamiese a­syn 1 tee­le­pel xy­li­tol 2 x 400 g blik­kies ge­kap­te ta­ma­ties 2 tee­le­pels ta­ma­tie­pas­ta 10 g plat­blaar­pie­ter­sie­lie, fyn­ge­kap 2 tee­le­pels klap­per­o­lie, ge­smelt 3 bay le­a­ves (lou­rier­bla­re) 1 tee­le­pel all­spi­ce-bes­sies 2 kop­pies tuis­ge­maak­te bees­vleis­af­trek­sel Rank­ta­ma­ties en vars ba­si­lie-kruid (ba­sil) vir gar­ne­ring

ME­TO­DE

Smelt die bees­vet in ’n groot pot. Geur die borsstuk, ver­bruin al­kant en hou een­kant. Voeg die ui, sel­de­ry en knof­fel by en so­teer tot goud­bruin. Voeg die borsstuk te­rug in die pot. Voeg die oor­bly­wen­de bestanddele by, prut oor lae hit­te vir 1½ – 2 ure tot die vleis sag is. Roer ge­reeld. Geur na smaak en be­dien met die ta­ma­ties en vars ba­si­lie-kruid.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.