SITRUS-SAGOPOEDING

Kuier Combo - - Winterpoedings -

Ge­noeg vir 4 – 6 BESTANDDELE

1 kop­pie sa­go, wat vir 30 mi­nu­te in 2 kop­pies wa­ter ge­week is 2½ kop­pies vol­room­melk 2 eet­le­pels bot­ter 4 eet­le­pels sui­ker 1 ka­neel­stok 1 kar­da­mom­peul, ge­kraak 3 ei­ers, ge­skei 1 eet­le­pel le­moen­skil, ge­ras­per 1 tee­le­pel suur­le­moen­skil, ge­ras­per 2 eet­le­pels strooi­sui­ker

Me­to­de

Ver­hit die melk, ka­neel­stok en kar­da­mom­peul in ’n me­di­um­groot­te pot. Voeg die sa­go by die warm melk en roer af en toe tot die sa­go deur­sky­nend is. Skep die kar­da­mom en ka­neel­stok uit. Roer die bot­ter en sui­ker by die sa­go en laat dit dan ef­fens af­koel. Roer nou die ei­er­ge­le, le­moen- en suur­le­moen­skil by die sa­go. Skep uit in ’n oond­skot­tel. K­lits die ei­er­wit­te en die strooi­sui­ker tot sty­we pun­te vorm. Skep die me­rin­gue oor die sa­go. Bak by 180°C vir 35 – 45 mi­nu­te. Be­dien warm.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.