GE­BAK­TE APPELSKYWE MET NEU­TE

Kuier Combo - - Winterpoedings -

Ge­noeg vir 6

Ap­pels, neu­te en ka­ra­mel is ’n hemelse kom­bi­na­sie en beslis nie vir men­se wat hul di­eet dop­hou nie.

BESTANDDELE

Vir die ap­pel­vul­sel 4 Gran­ny S­mith-ap­pels, in ag­stes ge­sny en kerns ver­wy­der ½ kop­pie pe­kan­neu­te, ge­kap ½ kop­pie bot­ter, ge­smelt ½ kop­pie bruin­sui­ker ½ tee­le­pel fyn ka­neel Vir die krum­mel­bo­laag ½ kop­pie koek­meel 2 eet­le­pels o­ats (ha­wer­mout) 1 eet­le­pel klap­per 3 eet­le­pels bot­ter 2 eet­le­pels sui­ker ’n K­nip­pie sout ’n K­nip­pie fyn ka­neel Vir die ka­ra­mel­sous 2 kop­pies sui­ker ½ kop­pie kook­wa­ter 6 eet­le­pels Lur­pak-bot­ter 1 kop­pie room 1 tee­le­pel va­nil­la es­sen­ce

ME­TO­DE

Vul­sel: Meng die ap­pels, bot­ter, pe­kan­neu­te, bruin­sui­ker en ka­neel in ’n bak. Pak die ap­pels in ’n ge­smeer­de tert­bord en hou een­kant. Krum­mel­bo­laag: Meng die meel, o­ats, klap­per, sui­ker, sout en ka­neel saam. Vryf die bot­ter by in om grow­we krum­mels te maak. S­prin­kel die krum­mels oor die ap­pels in die tert­bord. Bak by 180°C vir 45 mi­nu­te. Ka­ra­mel­sous: Plaas die sui­ker en kook­wa­ter in ’n mid­del­slag ka­strol en roer tot dit heel­te­mal op­ge­los is. Kook dan op hoë hit­te tot die sui­ker­stroop lig­gies be­gin ver­kleur. Voeg dan die bot­ter en room by. Werk ver­sig­tig, want die meng­sel spat. Roer tot al­les goed op­ge­los is. Voeg dan heel laas­te die va­nil­la es­sen­ce by en roer. Sa­me­stel­ling: Be­sprin­kel die tert met die ka­ra­mel­sous en be­dien warm met ge­klop­te room. >>

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.