WARM APPEL-EN-PEKANNEUTTERT

Kuier Combo - - Winterpoedings -

Ge­noeg vir 6 BESTANDDELE

Vir die kors 120 g bot­ter ½ kop­pie sui­ker 1 ei­er ½ tee­le­pel va­nil­la es­sen­ce 2 kop­pies koek­meel 2 tee­le­pels bak­poei­er ’n K­nip­pie sout ¼ tee­le­pel ge­meng­de spe­se­rye Vir die vul­sel 1 blik (385 g) tertap­pels 2 eet­le­pels pit­lo­se ro­syn­tjies ¼ kop­pie pe­kan­neu­te 6 tee­le­pels bruin­sui­ker ½ tee­le­pel ka­neel

ME­TO­DE

Kors: Voor­ver­hit die oond tot 200°C en smeer ’n tert­pan van 24 cm. Ver­room die bot­ter en sui­ker met ’n e­lek­trie­se klit­ser tot lig en don­sig.Voeg die ei­er en va­nil­la es­sen­ce by en k­lits goed. Sif die meel, bak­poei­er, ge­meng­de spe­se­rye en sout saam en roer by die meng­sel in om ’n sag­te deeg te vorm. Draai die deeg in was­pa­pier toe en laat 20 mi­nu­te in die ys­kas rus. Daar­na, knyp een der­de van die deeg af, draai dit weer in was­pa­pier toe en sit in die vries­kas tot be­no­dig. Druk die res van die deeg in die bo­dem van ’n tert­bord vas. Vul­sel: Meng die tertap­pels, ro­sy­ne, neu­te, bruin­sui­ker en ka­neel saam en skep in die deeg­kors. Ras­per die ge­vries­de stuk deeg bo-oor die vul­sel. Bak vir 25 – 30 mi­nu­te tot goud­bruin. Be­dien met vla of ge­klop­te room.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.