DONKERSJOKOLADEFONDANT

Kuier Combo - - Winterpoedings -

Ge­noeg vir 4

BESTANDDELE

100 g bot­ter, ge­smelt, plus ek­stra om mee te verf 2 tee­le­pels co­coa-poei­er, plus ek­stra om oor te s­prin­kel 50 g 80% don­ker­sjo­ko­la­de, ge­kap 2 ei­er­ge­le 2 groot ei­ers 50 g xy­li­tol 80 g a­man­del­meel ’n Ruim k­nip­pie sout 1 tee­le­pel bak­poei­er Room en ek­stra co­coa-poei­er vir op­die­ning

METHODE

Smeer vier 200 ml oond­be­stan­de vorms met ’n klein bie­tjie ge­smel­te bot­ter en s­prin­kel co­coa oor. Los die co­coa op in ’n bie­tjie warm wa­ter. Giet die meng­sel in ’n bak met bot­ter en sjokolade en plaas die bak bo-oor ’n pot met ko­ken­de warm wa­ter. Laat dit smelt en hou dan een­kant. Plaas die ei­er­geel, heel ei­ers en xy­li­tol in ’n bak, k­lits tot lig en ro­me­rig. Roer dan die ei­er­meng­sel by die sjo­ko­la­de­meng­sel. Voeg die a­man­del­meel, sout en bak­poei­er by en meng. Giet die meng­sel in die vorms en laat rus in die ys­kas vir 1 uur en 30 mi­nu­te. Voor­ver­hit die oond tot 180°C, plaas die vorms op ’n bak­plaat en bak vir 12 – 15 mi­nu­te. Haal uit die oond en skep die tert­jies op op­dien­bor­de. Be­dien warm met room en s­prin­kel co­coa bo-oor.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.