SUURLEMOENTERT MET ’N HAZELNUT-SJOKOLADE-BA­SIS

Kuier Combo - - Winterpoedings -

Le­wer 8 klein tert­jies BESTANDDELE

Vir die ba­sis 150 g ha­zel­nuts, (ha­sel­neu­te), fyn­ge­maak 30 g co­coa-poei­er 30 g xy­li­tol 2 ei­er­wit­te 1 ei­er­geel Vir die vul­sel ¾ vars suur­le­moen­sap 50 g xy­li­tol 1 kop­pie klap­per­room 3 ei­ers Gra­naat­pit­te vir gar­ne­ring

ME­TO­DE

Voor­ver­hit die oond tot 150°C en smeer agt 8 x 8 cm ge­groef­de tert­pan­ne met bot­ter en plaas op ’n bak­plaat. Ba­sis: Meng die ha­zel­nuts, co­coa, xy­li­tol, ei­er­wit en –geel in ’n groot bak. Ver­deel die meng­sel tus­sen die tert­pan­ne en druk ste­wig vas. Bak vir 20 – 25 mi­nu­te tot ferm. Vul­sel: Meng die suur­le­moen­sap en xy­li­tol in ’n dub­bel ka­strol en roer met ’n whisk tot die xy­li­tol op­ge­los is. Voeg die klap­per­room en ei­ers by en hou aan whisk vir 2 mi­nu­te. Haal van die hit­te af en giet die meng­sel in die tert­ba­sis­se. Ver­laag die oond­tem­pe­ra­tuur na 140°C en bak die tert­jies vir 7 mi­nu­te of tot die bin­ne­kant lig­gies be­weeg wan­neer jy dit skud. Laat af­koel en gar­neer met gra­naat­pit­te.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.