Vir dié Win­terCom­bo het die kok­ke beslis uit­ge­haal en ge­wys om jou net die bes­te resepte te gee.

Kuier Combo - - Inhoud -

Sa­man­tha Lie­de­man

Sa­man­tha is al vir die af­ge­lo­pe twee jaar Kui­er se Huis­kok waar sy heer­li­ke, maar be­kos­tig­ba­re resepte uit­toets en dit met le­sers deel.

Ka­ren Hart

Kui­er se kos­re­dak­teur weet pre­sies wat­ter kos jou siel sal troos. Ka­ren se keu­se van ge­reg­te sal beslis e­ni­ge win­ter­koue ver­dryf.

Jo­hané Neil­sen

Jo­hané (32) werk se­dert 2013 as kos­re­dak­teur by Tuis / Ho­me. “Moe­nie bang wees om ’n nu­we ge­reg op die proef te stel nie,” sê sy.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.