HEMELSE HARTSKOS

In die koue win­ter­maan­de smag ons al­mal na lek­ker kos. Ou be­ken­des wat min moei­te verg, ons in­ner­li­ke voed en ons ook met ’n warm­te ag­ter­laat.

Kuier Combo - - Samantha Se Trooskos - Deur sa­man­tha lie­de­man

OXTAIL-POTJIE

Ge­noeg vir 6

BESTANDDELE

1 oxtail (bees­stert), in stuk­ke ge­sny

½ kop­pie meel, ge­geur met sout en pe­per

2 – 3 eet­le­pels o­lyf­o­lie

1 K­norr Beef Stock Pot

½ kop­pie goeie rooi­wyn

1 kop­pie kook­wa­ter

2 han­de­vol heel ba­ba-uie, ge­skil

12 ba­ba-aar­tap­pels met skil, af­ge­was

2 kop­pies wor­tels, in di­a­go­na­le sky­we ge­sny

1 sel­de­ry­stin­gel met bla­re, ge­kap

2 tak­kies vars roos­ma­ryn

3 – 4 tak­kies vars tie­mie

2 knof­fel­toon­tjies, ge­kneus

5 krui­e­na­el­tjies

3 bay le­a­ves (lou­rier­bla­re)

Sout en grof­ge­maal­de swart­pe­per na smaak

ME­TO­DE

Ver­hit die o­lie in ’n groot, plat pot. Rol die skoon oxtail-stuk­ke in die ge­geur­de meel. Skud oor­tol­li­ge meel af. Braai die oxtail-stuk­ke in die warm o­lie, tot al­kant goud­bruin. Voeg nou die sel­de­ry, roos­ma­ryn, tie­mie, knof­fel, na­el­tjies, bay le­a­ves, stock pot, rooi­wyn en kook­wa­ter by. Roer deur, sit dek­sel op en prut vir 60 – 90 mi­nu­te. Die vleis be­hoort nou al te be­gin sag word. Voeg die uie, aar­tap­pel­tjies en wor­tels by. Prut ver­der tot­dat al die groen­te sag is. Die meel sal die sous lek­ker dik maak. Be­dien met sty­sel van jou keu­se. Die re­sep werk ook uit­ste­kend in ’n swart­pot op die oop vuur.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.