PA­PRI­KA-VARKRIB

Kuier Combo - - Quiches -

Ge­noeg vir 4 BESTANDDELE

1,2 kg heel varkrib (so­wat 12 rib­be­tjies) ½ kop­pie sjer­rie-a­syn of goeie rooi­wyn­a­syn 2 eet­le­pels ge­rook­te pa­pri­ka 3 tee­le­pels ge­maal­de ko­myn 2 tee­le­pels braai­sout 4 knof­fel­hui­sies, fyn­ge­kap 2 eet­le­pels o­lyf­o­lie 2 eet­le­pels heu­ning

METODE

Plaas die heel rib be­dek met wa­ter in ’n groot pot. Bring dit tot by kook­punt en laat prut dan oor ma­ti­ge hit­te vir 45 mi­nu­te. Ver­wy­der die rib en laat dit droog drup op ’n rak­kie. Meng die a­syn, spe­se­rye, knof­fel, o­lyf­o­lie en heu­ning en smeer die rib­be­tjies deeg­lik in. Be­dek en laat rus in die ys­kas vir ten min­ste twee uur, maar ver­kies­lik oor­nag in­dien moont­lik. Die rib moet eers weer ka­mer­tem­pe­ra­tuur wees voor­dat jy dit braai. Haal die rib uit die ma­ri­na­de, en hou die ma­ri­na­de een­kant. Braai die rib oor ma­ti­ge warm ko­le vir 30 mi­nu­te in die ke­tel­braai tot gaar en bros. Smeer die res van die ma­ri­na­de el­ke nou en dan oor die rib en draai dit ge­reeld. S­prin­kel braai­sout na smaak oor. Be­dien saam met braai­brood­jies en ge­braai­de mie­lies.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.