BLUEBERRY-LA­FE­NIS

Kuier Combo - - Soettend -

Ge­noeg vir 2 BESTANDDELE

2 kop­pies va­nil­la-room­ys 1 kop­pie vol­room­melk 1 kop­pie ge­vries­de blu­e­ber­ries (blou­bes­sies) Ge­klop­te room en blu­e­ber­ries vir op­die­ning

METODE

Voeg al die bestanddele in die blen­der. Ver­sap tot deur­ge­meng. S­kink in gla­se en be­dien da­de­lik. Gar­neer met spuit­room en blu­e­ber­ries. Hier­die milks­ha­ke is perfek vir die­ge­ne wat iets min­der soet ver­kies.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.