Va­nia se wen­ke

Kuier - - Skoonheid -

• Maak se­ker jou kind is reg­deur die jaar teen die wind, weer en son be­skerm. • Moet nooit toe­laat dat hul­le bui­te speel son­der om son­skerm aan te smeer nie. Leer hul­le van kleins af om dit deel van hul daag­lik­se roe­ti­ne te maak so­dat hul­le dit vir die res van hul le­we kan doen. • Het jy ge­weet jou tweens en selfs ou­er kin­ders kan nog steeds ba­ba­pro­duk­te ge­bruik? Dit is sag ge­noeg vir ba­ba en heel­te­mal vol­doen­de vir ou­er kin­ders en selfs vir jou. • Dit is be­lang­rik om te weet wat­ter vel­sorg­mid­dels ge­skik is vir jou tie­ner. Be­gin met meer na­tuur­li­ke pro­duk­te om hul ge­sig­te te rei­nig. Daar is ’n groot ver­skil tus­sen nor­ma­le, kom­bi­na­sie, sen­si­tie­we en selfs o­lie­ri­ge vel­le. Ge­bruik dit as rig­ly­ne.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.