Kuier

Isidingo

-

WEEKDAE, SABC3 om 19:00

Sechaba se terugkeer veroorsaak spanning. Daar is ’n groot bakleiery tussen Lincoln en Katlego en die gastelys vir Sechaba se partytjie is vol verrassing­s. Frank waag sy seun se reputasie deur inligting aan Nikiwe te gee. Lerato probeer haar bes om alles te balanseer, sonder sukses. Nikiwe het ’n skokkende oplossing vir die oorlog tussen Katlego en Lincoln. Rajesh en Priya (Jack Devnarain en Leeanda Reddy) sukkel om hul huis- en werklewe te balanseer. Woensdag 1 Oktober is ’n groot dag, want dit is The Deep – Isidingo se 4 000ste episode! * Omnibus, Sondae, SABC3, 10:00

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa