Kuier

tv-skedule op jou SELFOON!

-

Moenie uitmis op jou TV-skedule nie! As jy jou in dieselfde bootjie as Marjory van Mosselbaai (sien haar brief langsaan) bevind, hoop ons dié stukkie help. Al is die TV-skedules nie meer in Kuier nie, kan jy steeds enige tyd van die dag op ’n slimfoon of rekenaar kyk wat op die kassie is. Besoek www.minikuier. co.za, kliek op Op die Kassie, kies jou kanaal en dag en siedaar. Gebruik die biblioteek se internet of vra jou kleinkind om op hul foon te kyk as jy sukkel, want die diens is 100% gratis en dan hoef jy nie nog ’n tydskrif te koop nie!

 ??  ?? 1
3
TV SKEDULE
2
4
1 3 TV SKEDULE 2 4
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa