Kuier

Wen R1 000 Met jou hart-storie

-

’n Mens het ’n sterk hart nodig om al die uitdagings van die lewe aan te durf! Vertel ons jou storie oor daai keer toe jy ’n sterk hart nodig gehad het en jy kan R1 000 wen! E-pos jou rubriek (800 woorde) en ’n foto van jouself (300 dpi) vir Wat die hart van vol is . . . na kuier@kuier.co.za met die woord RUBRIEK in die onderwerpl­yn of stuur dit met gewone

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa