Kuier

KUIER IN DIE KLAS

-

Ons Kuier in die Klas-projek het verlede maand vir 2014 afgesluit,

waar lede van die Kuier- span óf ’n motivering­spraatjie óf met die

leerders oor hul werk in die media gesels het. Op 15 en 17 Okto

ber het Kuier die Laerskool Rietenbosc­h op Stellenbos­ch en Carl

Schreder Morawies Primêr op Wittewater buite Piketberg besoek.

Llewellyn Erasmus, Kuier se bemarkings­bestuurder, het gepraat oor

die verskillen­de beroepe in die media, terwyl Lavern Julius, uitleg

kunstenaar en ’n boorling van Goedverwac­ht in die Piketberg-area,

haar lewensverh­aal gedeel het. Werklik inspireren­d!

 ??  ?? LINKS: Llewellyn Erasmus, Lavern Julius en Loren Groenewald van die Kuier- span by leerders van die Laerskool Rietenbosc­h op Stellenbos­ch en Carl Schreder Morawies Primêr buite Piketberg.
LINKS: Llewellyn Erasmus, Lavern Julius en Loren Groenewald van die Kuier- span by leerders van die Laerskool Rietenbosc­h op Stellenbos­ch en Carl Schreder Morawies Primêr buite Piketberg.
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa