Facebook

Kuier - - Kuierhoekie -

Ek het ook nou on­langs by Facebook aan­ge­sluit. Ek moes eint­lik al lank­al, want ek kom nou al ja­re aan met Kui­er. Ek het al my brood­geld daar­voor prys ge­gee, maar ek was nog nooit spyt daar­oor nie. Wat ’n lek­ker tyd­skrif. Doen so voort! MA­RI­LYN DE BRUYN

Ai, Si­mon, ek kan jou stem “hoor” hier in die bui­te­land (Si­mon se sto­rie, 5 No­vem­ber). Ek mis hier­die tyd­skrif ver­skrik­lik baie in die bui­te­land. JO­HAN­NA PUD­AR

Hi jul­le ou­li­ke men­se! Ek mis nie een van jul­le uit­ga­wes nie. Ek kan eint­lik nooit wag tot hy op die rak­ke is nie! Wil net graag weet hoe­kom sit jul­le nie ook he­kel­pa­tro­ne in soos met jul En­gel­se tyd­skrif nie? Ter­loops, ek is mal oor jul wen­ke en re­sep­te.

SU­SAN FARBER

Hal­lo Kui­er- men­se, baie dan­kie weer­eens vir ’n puik tyd­skrif en ook die prys wat ons ge­wen het! Jul­le is tops.

MA­RIE­TJIE NAUDE

Dan­kie Kui­er vir die lek­ker kort­ver­haal, (Lief­de uit die ver­le­de, 5 No­vem­ber 2014). Ver­fris­sen­de en re­a­lis­tie­se ein­de.

ROS­LYN MAT­THEWS

Het so­pas jul re­sep ge­maak, (Koek in ’n kop­pie, 22 Ok­to­ber 2014) en dit het heel ou­kei uit­ge­kom. Dit is ’n wen­ner.

AN­SIE RAATH

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.