KUI­ER VIR KAN­KER

Kuier - - Kuierhoekie -

By Kui­er ver­staan ons heel­te­mal die im­pak wat kan­ker al op baie van ons en ons le­sers se le­we ge­had het. Daar­om het L­le­wel­lyn Eras­mus, Kui­er se be­mar­kings­be­stuuder, op Sa­ter­dag 1 No­vem­ber 2014 ’n sjam­pan­je­ont­byt by­ge­woon. Die ge­leent­heid is deur die Bot­ri­vier Ad­vies en Ont­wik­ke­ling­sen­trum te Bot­ri­vier ge­hou en die doel van die funk­sie was om fond­se in te sa­mel ten ba­te van kan­ker­pa­si­ën­te. ’n Sken­king is ook aan KAN­SA en Kui­er se Kan­ker­fonds ge­maak. Links is L­le­wel­lyn by die ge­leent­heid in Bot­ri­vier saam met die or­ga­ni­seer­ders en an­der wat ook deur die siek­te ge­raak word.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.