RIP TI­NUS

Kuier - - Kuierhoekie -

Toe ons ver­le­de jaar by Ti­nus Li­nee, voor­ma­li­ge WP- en S­pring­bok­spe­ler, ge­kui­er het, het sy dap­per stryd met mo­tor­neu­ron­siek­te ons aan­ge­gryp. On­ge­luk­kig het hy hier­die stryd ver­loor, maar hy sal al­tyd in Kui­er- land en in ons har­te voort­leef. Ons in­ni­ge me­de­lye aan sy fa­mi­lie en vrien­de. Rus sag, Ti­nus.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.