Com­bo 2014

Kuier - - KUIERHOEKIE -

Ons nu­we Kui­erCom­bo is van­af 3 De­sem­ber op die rak­ke en le­sers is in vir ’n groot tre­at. Dié uit­ga­we spog met 100 van ons bes­te re­sep­te, in­slui­tend splin­ter­nu­wes wat deur ons kos­re­dak­teur Ka­ren Hart, ont­wik­kel is. Ons huis­kok­ke het ook uit­ge­haal en daar is spe­si­a­le re­sep­te deur gas-kok Herman Len­sing. Kry jou­ne vir slegs R18. In­te­ke­naars moet ont­hou dat hul­le van­jaar hul­le s’n by hul naas­te han­de­laar moet koop.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.