SMS

Kuier - - KUIERHOEKIE -

* Die sto­rie van Blain van Wyk (Iets om oor te glim­lag, 3 De­sem­ber 2014) maak my baie hart­seer Dit laat my te­rug­dink aan 22 jaar ge­le­de. My broer is met die­self­de ge­brek ge­bo­re en hy was baie ge­spot op skool. Net so baie o­pe­ra­sies en in en uit die hos­pi­taal, maar van­dag is hy net so ’n aan­trek­li­ke man soos Blain.

CE­LES­TE FOR­TUIN, BELHAR

* Ek is so ex­ci­ted vir my vol­gen­de Kui­er. Ek tel be­hoor­lik die sla­pies af. Ek sien die mees­te uit na die re­sep­te, wen­ke en die kom­pe­ti­sies, om nie eens te praat van die wa­re sto­ries nie. Ek het al baie in­spi­ra­sie in van die men­se sto­ries ge­kry. ’n Mens dink mos al­tyd daar is nie­mand wat so swaar­kry soos jy nie, maar Kui­er wys ons tel­kens dat ons eint­lik baie het om voor dank­baar te wees.

B­REN­DA S­TEYN, UI­TEN­HA­GE

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.