F­or­gi­ve­ness is not an oc­ca­si­o­nal act, it’s a con­stant at­ti­tu­de.

Kuier - - GEBED -

Wees my ge­na­dig, o God in U troue lief­de, wis my oor­tre­dings uit in U groot barm­har­tig­heid! Was my skoon van my skuld, rei­nig my van my son­de! Ja, my oor­tre­dings ken ek en van my son­de bly ek be­wus. Teen U al­leen het ek ge­son­dig, ek het ge­doen wat ver­keerd was in U oë. U uit­spraak is dus reg en U oor­deel reg­ver­dig.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.