HAL­LO KUI­ER-MEN­SE

Kuier - - KUIERHOEKIE -

Hier ge­nie­tis hy dit – en jou dat laas­te­die CD uit­ga­we som­mer­vir 2014!baie speel­tydOns hoop kry. jy Dis eint­lik­maar ek on­reg­ver­dig­moet bieg ek van kan my nie om ge­noe­geen lied­jie kry uit van te nom­mer­son­der, 11 ant­woord­nie. Die uit span my is mon­dal moe­gis: Dit vir baat­ie­my, wan­tjy raak el­ke kwaat­ie, twee­de want die waar­heid is ’n naar­heid. Ou­kei, ek gaan nou op­hou, maar jul­le kan nie stry nie, daai woor­de gly da­rem lek­ker van die tong af! Ek is bly ons kan die jaar op so ’n jo­li­ge noot af­sluit, want die laas­te maand of t­wee was no­gal hard op die span. Die slui­ting van ons sus­ter­tyd­skrif mi­ne! het ons swaar ge­slaan, maar dank­sy die suk­ses van die K­ris­misKon­sert en Com­bo kan ons da­rem weer ons kop­pe lig. Baie dan­kie aan al­mal wat die kon­sert moont­lik ge­maak het, ver­al ons bor­ge want son­der hul­le was daar reg­tig niks. Dis al­tyd vir ons ’n groot voor­reg om nu­we ta­lent op die ver­hoog te kan sit, maar men­se be­sef nie al­tyd hoe­veel geld al­les kos nie. Baie dan­kie van my kant ook aan die Kui­er- span wat van­jaar deur dik en dun by my ge­staan het en net hul bes­te ge­le­wer het. Ook ’n baie spe­si­a­le dan­kie aan al­mal wat hul sto­ries met ons ge­deel het. En laas­tens maar nooit die min­ste nie, aan jul­le, die Kui­er­wat al­les moont­lik maak. Ont­hou van vol­gen­de le­sers,jaar kos jou Kui­er R12,50 per uit­ga­we, maar hou as­se­blief aan om ons te on­der­steun so­dat ons vir jul­le net die bes­te lees­stof kan bring. Tot vol­gen­de jaar,

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.