Facebook

Kuier - - KUIERHOEKIE -

* Baie dan­kie Kui­er vir die kaart­jies na die Ca­ke and Ba­ke Ex­po. Ek en my man het dit baie ge­niet en kon baie leer. Sterk­te vo­ren­toe! CHRIS­TI­NE S­TO­NE

* Ek het vir my ’n fi­le ge­maak met Kui­er se wen­ke, re­sep­te, die mo­de en ge­sond­heid. Die woordbou en die blo­kraai is vir my die lek­ker­ste. Baie dan­kie puik tyd­skrif. S­HIR­LEY BEU­KES

* Nee wat, een ding van jul­le nou weer. Die kon­sert van Sa­ter­dag (29 No­vem­ber) was een vir die boe­ke. Die bes­te ooit! Sien uit na vol­gen­de jaar se een. #DieGroot­steKui­erGat. BRAD­LEY BRENT MEI­RING

* Baie dan­kie vir ’n on­ver­geet­li­ke aand by die Kui­er K­ris­misKon­sert. Die ver­maak, ge­hoor en RSG ra­dio-om­roe­pers was tops. My hoog­te­punt was Emo met die da­me met haar tand. Ek lag nog steeds as ek daar­aan dink. Kui­er, baie dan­kie vir al die kuns­te­naars. Jul­le het se­ker ge­maak jul­le kry net die bes­te. Dan­kie ook dat jul­le ons plaas­li­ke ta­lent ten toon stel. Daai koor en backup sin­gers ver­dien plat­forms soos jul­le om hul ta­len­te ten toon te stel. Ek wens die Kui­er- span al­le voor­spoed toe. Mag jul­le nu­we hoog­tes be­reik! E­VE­LYN SAULS

* Dan­kie vir ’n a­we­so­me show. Ek gaan de­fi­ni­tief vol­gen­de jaar weer kom, al die pad uit V­re­den---

burg uit! ALLESANDRO JOHN­SON

* Dan­kie vir ’n on­ge­loof­li­ke en on­ver­geet­li­ke aand by die K­ris­misKon­sert by die Paarl Li­qui-Fruit Am­fi­te­a­ter. Jul­le rock!! ROSWALL DE V­RIES

* Die K­ris­misKon­sert was le­gen­da­ries. Dan­kie Kui­er, ek het el­ke oom­blik daar­van ge­niet. Ek het baie e­mo­si­o­neel ge­raak toe die koor be­gin sing het. Kaapstad het ver­se­ker ho­pe ta­lent. As jy nie daar was nie, het jy be­slis uit­ge­mis. Ge­luk aan die span, al­les was goed ge­re­ël. Jul­le het jul­self oor­tref. MER­LE GA­BRIEL P­HIL­LIPS

* Baie dan­kie vir die K­ris­misKon­sert, Kui­er. Ons was ’n taxi vol men­se en het ons reg­tig ga­te uit ge­niet. Ons be­plan nou al ons trip na vol­gen­de jaar se kon­sert. En hier­die keer gaan ons som­mer t­wee taxi’s opmaak, want dié wat nie saam met ons was nie, is baie ja­loers. Jul­le is tops, hou so aan en ons sien jul­le vol­gen­de jaar weer. JC VAN NEEL

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.