Wen­ke wat werk!

Hier is raad vir daar­die las­ti­ge vlieë en mie­re, aan­ge­bran­de pot­te en selfs moeë voe­te.

Kuier - - WENKE -

le­sersWen­ke

Sit warm pot­te of pan­ne wat jy van die stoof af­haal, op ei­er trays.

Pe­tu­la Pe­ter­sen, Paarl Plaas ’n paar ui­e­sky­fies in die warm o­lie wan­neer jy aar­tap­pel­sky­fies bak. Dit gee dit ’n heer­li­ke geur.

F­re­da Mou­ton, Ruy­ter­wacht Sprin­kel sout en ka­neel oor aan­brand­sels op die stoof. Jou kom­buis sal met ’n aan­ge­na­me geur ge­vul word.

Jo­li­ne Smith, Ken­hardt Wor­tels is ge­neig om te kraak of te breek as jy dit sny. Ek sit my­ne eers vir ’n ruk­kie in die mi­kro­golf­oond, dan sny dit mak­li­ker. Cathri­ne van der West­hui­zen, P­let­ten­berg­baai Plaas jou vul­lis­drom in ’n ou bui­te­band. Geen hond sal dit kan om­keer nie.

Ce­ci­le Pie­naar, Oudts­hoorn Vryf vin­gers wat ge­vlek is weens groen­te s­kil op ’n hal­we ui om dit skoon te kry. Spoel dan af met skoon wa­ter.

Col­leen Wit­booi, Mis­gund

As jou Tup­per­wa­re-bak­kies taai is, vee dit af met ’n bie­tjie Bras­so. Was dit dan af in lek­ker warm seep­wa­ter.

Ins­haaf Kip­pie, Mit­chells Plain As jy suk­kel om te sien waar jou par­fuum se spuit­gaat­jie is, maak ’n klein kol­le­tjie na­by die gaat­jie met nail po­lish of ’n per­ma­nen­te ko­ki-pen. Jy sal dan al­tyd weet in wat­ter rig­ting om te spuit. Let­tie S­wa­ne­poel, Ficksburg As jy ro­se pluk, hou die tak­kie vas met ’n was­goed­pen­ne­tjie en k­nip.

Cor­rie Nieu­woudt, Kemp­tonpark Meng ’n hou­er reuk­lo­se A­que­ous­room met 10 – 15 Grand­pa-poei­ers. Dit werk vir e­ni­ge se­re, pyn, jeu­ke­rig­heid en selfs vir moeë voe­te.

Ester van der Hy­de, Lan­ge­baan

Sit mint-tak­kies in ’n blom­pot­jie of lang glas in jou kom­buis om vlieë weg te hou. As dit wor­tels maak, plant dit dan uit. Só het jy dan al­tyd plant­jies.

Lu­cia Louw, Hei­del­berg

BE­LANG­RIK! As ons jou wenk plaas, het jy 3 maan­de om jou prys­geld te eis. In­ge­vol­ge SARS­re­gu­la­sies moet jy jou bank­be­son­der­he­de verskaf voor ons e­ni­ge geld aan jou kan be­taal. Bel Dei­dré de Bruyn by 021 443 3898 of stuur ’n e-pos na dei­d­re.de­bruyn@

me­dia24.com.

Om pie­sangs baie lan­ger vars te laat hou, bê­re dit in die bruin­pa­pier­sak waar­in jy jou weg­neem­e­te ge­kry het

.

Aud­rey Ja­nu­a­rie, Knys­na

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.