Kuier

Wenke gesoek

-

Hoe kry ek oliekolle uit my toppies uit? Ek soek raad vir ekseem, asseblief. Dis vir my kind.

Ek is nou al vir hoe lank ’n roker, maar nou skielik trek die helfte van my lippe pienk. Is daar enige raad vir dit?

Ek soek iets wat my hare sal laat groei, asseblief.

Wat kan ’n mens gebruik om ’n kind van die bors af te kry?

Wat kan ’n mens aan jou wenkbroue smeer om dit dikker te maak as dit te dun gepluk is?

Hoe kan ek duiwe en ander voëls van my stoep, DStv-skottel en afdak weghou?

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa