Huiskos

Ná die groot eet wat hand aan hand met die fees­sei­soen ge­paard­gaan, is dié lig­te maal­tye en peu­sel­hap­pies som­mer ’n wel­ko­me ver­lig­ting vir die he­le ge­sin.

Kuier - - HUISKOS - Deur Ma­ri­lyn Gan­ta­na

VISKOEKIES

Ge­noeg vir 6

BE­STAND­DE­LE

2 blik­ke pil­chards (sar­dy­ne) (in­ge­maak­te vis), ge­drei­neer en gra­te ver­wy­der 1 groot aar­tap­pel, gaar­ge­maak en fyn­ge­druk 1 sny brood van ’n dag oud, ge­krum­mel 1 ei­er, ge­klits 15 ml pie­ter­sie­lie, ge­kap 1 me­di­um groot­te ui, ge­ras­per 30 ml chut­ney (blat­jang) of c­hil­li-sous (op­si­o­neel) Pe­per na smaak Koek­meel om in te rol Kook­o­lie om in the braai

ME­TO­DE

Voeg al die be­stand­de­le by die vis, be­hal­we die koek­meel en o­lie. Vorm viskoekies en rol dit in die meel. Bak dan in voor­ver­hit­te o­lie tot goud­bruin. Be­dien met slaai, sky­fies of mas­hed po­ta­toes.

WENK: Die pil­chards kan ver­vang word met e­ni­ge vis, tu­na, salm of vars klein stok­vis (ba­by ha­ke).

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.